24 Aug
15:00
Ouma Is Op Pad
Events at Theatre of Marcellus
64 Jones Rd, O.R. Tambo, Kempton Park, 1627
Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wereld, is sy 'n formidabele vrou. In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies omdraai nie. Sy het al twee mans begrawe, maar haar bure vermoed die laaste een het net ingesluimer. Met die dat har kleindogter nou in die Stad werk en sy nou end dan moet gaan kuier, kom Ouma agter daar's baie dinge wat sy nie ken nie. En "takt" is een van hulle. (Nota: 13+ jare). Met Margit Meyer-Rodenbeck en Coenraad Rall. Gerig deur Jurgen Human.
Tickets from R185
Book at LTickets