Noord tot Suid

21 Nov 20:00

Noord tot Suid

Events at Theatre of Marcellus 64 Jones Rd, O.R. Tambo, Kempton Park, 1627

Juan Boucher brings Noord tot Suid Waar ons klanke woon to Emperors Palace. Get ready for an unforgettable night filled with music, stories, and brand-new surprises! Juan Boucher, one of the most loved voices in Afrikaans music, will be joined by the talented Tasché Burger. Together, they will perform their much-loved duet hits "Noord" and "Suid", along with some exciting songs that have never been performed live.

The evening will open with the exceptionally talented Len Muller, who will set the stage for a truly memorable night.

Tickets R285 pp
Winners Circle Discounts available
Book at TicketPro

 

Juan Boucher bring Noord tot Suid Waar ons klanke woon na die Theatre of Marcellus. Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand vol musiek, stories en splinternuwe verrassings! Juan Boucher, een van Afrikaans se mees geliefde sangers, tree op Vrydag, 21 November 2025 om 20:00 op by die pragtige Theatre of Marcellus, Emperors Palace.

As deel van hierdie unieke vertoning, Noord tot Suid Waar ons klanke woon, sal Juan saam met die talentvolle Tasché Burger op die verhoog wees. Hulle gaan onder andere hul gewilde duet-treffers "Noord" en "Suid" saam uitvoer en vir die heel eerste keer ook paar verassings met die gehoor deel.

Die aand word afgeskop deur die besonder talentvolle Len Muller, wat verseker die verhoog warm gaan maak vir hierdie spesiale geleentheid.

Moenie hierdie musiekaand misloop nie bespreek jou kaartjies nou en wees deel van n magiese ervaring waar Afrikaanse klanke tuis kom!

 

Buy Tickets
Scan QR Code

Reviews

Where to find us

EMPERORS PALACE, THE PALACE OF DREAMS IS OPEN 24 HOURS A DAY 365 DAYS A YEAR

Scroll to top