Dinner For One (SOPPER VIR EEN)

19 Apr 19:00

Dinner For One (SOPPER VIR EEN)

place Events at Theatre of Marcellus 64 Jones Rd, O.R. Tambo, Kempton Park, 1627 expand_more

"Dinner For One," known as "The 90th Birthday," is a cherished New Year's TV tradition in Germany since its 1963 filming in Hamburg.
This uproarious comedy unfolds in a historic British mansion, where Miss Sophie celebrates her 90th birthday surrounded by imaginary guests. Butler James must assume their roles, serving a four-course meal with drinks, leading to hilariously chaotic mishaps.

And as a bonus there is also Sopper vir Een - the South African spoof!

"Dinner For One" (ook bekend as "The 90th Birthday") is 'n kultusfliek in Duitsland, verfilm in Hamburg in 1963. Hierdie snaakse komedie speel af in 'n eeu-oue Britse herehuis waar Miss Sophie haar 90ste verjaardag vier. Die hele skets vind in die eetkamer plaas, met Miss Sophie aan die hoof van die tafel omring deur plekke vir haar oorlede 'gaste'. Butler James bedien 'n viergang-maaltyd met 'n drankie vir elke gang, terwyl hy elke afwesige gas se rol speel op Miss Sophie se aandrang. Hoe langer die aand duur, hoe komieser word dit, met James wat al hoe dronker raak en die spanning wat styg elke keer as hy nóg 'n ronde oor die tafel oorleef sonder om oor die tiervelmat te struikel.

En as ‘n bonus is daar ook Sopper vir Een – die Suid-Agrikaanse “spoof”!

 

Buy Tickets
Scan QR Code

NEWS OF THE EMPIRE

Information on all our current events and promotions. Find out more by clicking the event image.

Reviews

Where to find us

EMPERORS PALACE, THE PALACE OF DREAMS IS OPEN 24 HOURS A DAY 365 DAYS A YEAR

Scroll to top