PRESS RELEASE
Leandie terug op publieke aanvraag met Gemaklik in jou lyf
Tuesday, March 14, 2017
Terug op publieke aanvraag, die praaitjie beloof om ‘n opbouende en inspirerende ervaring te wees. En die talentvolle sangeres, Irene-Louise van Wyk sal sorg vir vermaak as gaskunstenaar. Die deure sal 19h00 oopmaak en die praaitjie sal plaasvind om 19h30 in die Theatre of Marcellus. Kaartjies is beskikbaar vanaf R140 per persoon deur die Emperors Palace kaartjieskantoor te kontak op 011 928 1297/1213 of deur Computicket, en is uitsluitlik vir dames.
Reviews
Where to find us
64 Jones Road, Kempton Park, South Africa
EMPERORS PALACE, THE PALACE OF DREAMS IS OPEN 24 HOURS A DAY 365 DAYS A YEAR