Staan op Joburg

13 Sep 20:00

Staan op Joburg

Events at Theatre of Marcellus 64 Jones Rd, O.R. Tambo, Kempton Park, 1627

Dis snaaks, dis slim, dis lokal dis Staan Op Joburg! Sluit aan vir ‘n aand vol skaterlag met soms van Suid-Afrika se snaakste Afrikaanse komediante op een verhoog: Hannes Brümmer, Jaxx Justice, Melt Sieberhagen, en Cobus van Rensburg.

‘n Vars, skreeusnaakse blik op die lewe, liefde, politiek, kultuur, en al die absurditeite van die daaglikse bestaan.Van slim satire tot lag-uit-jou-maag-stories, bring jou vriende, familie en kollegas en kom deel in die lekker lag en Suid-Afrikaanse gees.

Kaartjies van R120
Koop by TicketPro

Buy Tickets
Scan QR Code
Attendee Note
PG 13L

Reviews

Where to find us

EMPERORS PALACE, THE PALACE OF DREAMS IS OPEN 24 HOURS A DAY 365 DAYS A YEAR

Scroll to top