Music
09 Sep
20:00
Until
09 Sep
20h
FLUWEEL
Theatre of Marcellus
64 Jones Rd, O.R. Tambo, Kempton Park, 1627
Na die wegholsukses van die eerste Fluweel extravaganza in 2022 is
AE Switch en Numinous 102 gereed om die dak weer te lig met die Fluweel 2023 konsert. Die nuutste Fluweel aanbieding bring vyf van Suid-Afrikaanse se mees bekende musiek-talente saam op een verhoog en stel ons ook voor aan ’n splinternuwe jong stem vir wie daar nog reuse suksesse voorlê.
Nàdine, Jak de Priester, Ruhan du Toit en Ray Dylan saam op een verhoog en word die publiek voorgestel aan die jong Liney van Ellisras wat op 11-jarige ouderdom gereed is om haar stem die land en musiekbedryf te laat verower.Tickets from R200
Book at VTickets
Scan QR Code
